Jackie Coogan

Jackie Coogan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Leslie Coogan[1]
Geboorte (1914-10-26)26 Oktober 1914
Sterfte 1 Maart 1984 (op 69)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1917–1984
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jackie Coogan (26 Oktober 1914 – 1 Maart 1984) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Kid (1921) en Oliver Twist (1922), en in die televisiereekse The Addams Family (1964) en The Wild Wild West (1965).

  1. "Research". Coogan Research Group. 7 April 2012. Besoek op 15 Mei 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy